Duiwelse Ooreenkoms (Afrikaans)

Duiwelse Ooreenkoms (Afrikaans)

Dit blyk dat die hel en Lucifer nie is wat Steven Cabbott hom voorgestel het dit is nie. Dit is 'n goeie ding, alhoewel hy steeds gedwing word om 'n ooreenkoms met die Duiwel te maak, een wat die Apokalips kan veroorsaak.

Alhoewel hy nie op sy beste nie, is Steven Cabbott verplig om 'n moeilike lyn te loop. Hy het reeds 'n eed aan Vader Paul en die lig-engele gesweer, maar as daardie eed op valshede gebaseer was, bind dit hom steeds?

'n Terreur wat hulle 'Die Vampier' noem, maak kinders in Charleston dood en Steven kan aanvoel dat hy nie 'n mens is nie, maar hy is ook nie 'n engel of 'n demoon nie. Hy is iets anders. Steven, saam met sy vriend Hank, sal alles op die spel moet plaas om uit te vind wat daar gebeur en wie ook al Hank se tuisdorp terroriseer.

Steven vermoed dit hou alles verband met die Einde van Dae en sy onhoudbare posisie tussen lig en duisternis. Hopelik sal die Lotgevalle hom genadig wees.

EVOLVED PUBLISHING BIED 'n interessante, opwindende blik in die groot stryd tussen goed en kwaad, wat moontlik kan lei tot die Einde van Dae met die derde boek in die veelvuldige bekroonde "’n Nefilim Riller" reeks bonatuurlike rillers.

Order Now!
Meer inligting

Die span

Jeff Altabef – Skrywer
Kimberly Goebel – Redakteur
Lane Diamond – Senior Redakteur
D. Robert Pease – Voorblad Kunstenaar
Lane Diamond – Binne Ontwerper
Charnell van der Westhuizen – Vertaler na Afrikaans

Besonderhede
Author: Jeff Altabef
Series: Nefilim Riller, Book 3
Genres: 5.99 eBooks, Afrikaans, Fantasy > Religious, Religious, Thriller / Suspense
Tag: eBook
Publisher: Evolved Pubishing
Publication Year: 2024
Format: eBook
Length: 112 042 woorde
ASIN: B0DJWRFLPD
ISBN: 9781667479033
List Price: Slegs e-boek $5.99 USD
Sign up for Updates
Preview